You are currently logged in to view this website. Remember to log out after viewing.

Log Out

Main Content

Project Protea Hotel Clarens

Die lang wag is uiteindelik verby…

Ons is baie trots om Protea Hotel by Marriott Clarens se eindproduk vir julle te wys.

Soos ons al genoem het is daar net iets aan die regte beligting om ‘n warm atmosfeer te skep aan ‘n gebou en hier is dit die geval.

Die beligting beklemtoon beslis die prag van hierdie hotel.

#Construction





View this project on Facebook for more pictures

Brands